Goble Park

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Goble Park
Ligging Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika
Koördinate 28°13′54″S 28°18′18″O Koördinate: 28°13′54″S 28°18′18″O
Eienaar
Oppervlak Gras
Kapasiteit

Goble Park is 'n stadion in Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika. Dit is die tuiste van die Free State Stars en die Carara Kicks.