God is an Astronaut

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
God is an Astronaut
God Is an Astronaut 2009.jpg
God Is an Astronaut in 2009
Oorsprong Glen of the Downs, Co. Wicklow (Ierland)
Genre(s) Post-rock, elektronika
Aktiewe jare 2002 — hede
Uitgewer(s) Revive Records
Webwerf www.godisanastronaut.com
Lede Torsten Kinsella
Niels Kinsella
Lloyd Hanney
Portal.svg Musiekportaal

God is an Astronaut is 'n instrumentele musiekgroep uit Glen of the Downs, Co. Wicklow (Ierland). Die groep is in 2002 gevorm. Hulle het hul debuutalbum The End of the Beginning in 2002 onder hul eie etiket, Revive Records, vrygestel. In 2005 is hul tweede ateljee-album, All is Violent, All is Bright, vrygestel en in 2006 het 'n EP getiteld A Moment of Stillness verskyn. Hul derde vollengte ateljee-album, Far from Refuge, is in April 2007 in digitale formaat op hul webtuiste vrygestel. Hul vierde en selfgetitelde album is op 7 November 2008 vrygestel.

Diskografie[wysig]

  • The End of the Beginning (2002)
  • All Is Violent, All Is Bright (2005)
  • A Moment of Stillness (2006, EP)
  • Far from Refuge (2007)
  • God Is an Astronaut (2008)

Eksterne skakels[wysig]