Golela

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Golela
Lavumisa
Ligging van Golela op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Golela
Golela
Koördinate: 27°19′0″S 31°53′0″O Koördinate: 27°19′0″S 31°53′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Zululand
Plaaslike Munisipaliteit uPhongolo
Tydsone SAST (UTC+2)
Aanwysings by die grenspos.

Golela is dorpie in KwaZulu-Natal op die grens tussen Suid-Afrika en Swaziland. Die dorpie is ongeveer 9 km noord van die N2 nasionale pad. Die dorpie word deur die grens in twee verdeel; dus is die dorpie ook 'n grenspos. Die Suid-Afrikaanse kant word Golela en die Swazilandse kant Lavumisa genoem. Daar is 'n spoorlyn wat van Durban na die hart van Swaziland gaan. Die naam is van Swazi-oorsprong en beteken versamelplek van wild.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]