Golf van Biskaje

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ligging van die Golf van Biskaje in Wes-Europa
Tipiese kustoneel in Spanje

Die Golf von Biskaje is 'n baai van die Atlantiese Oseaan in die hoek tussen die noorde van Spanje en die weste van Suid-Frankryk wat strek van Kantabrië tot by Bretagne. Dit is genoem na die Baskiese provinsie Biskaje in Spanje. Die Franse noem dit die Golf van Gaskonje (Golfe de Gascogne) en die suidelike deel van die golf aan die Spaanse kus staan in Spaans as die Mar Cantábrico (Kantabriese See) bekend. Die Golf van Biskaje is bekend vir sy slegte weer en rowwe see.

Die outonome gebiede van Spanje en die belangrikste hawestede aan die kus van die golf is - van wes na oos:

'n Deel van die kus staan as die Costa Verde (Groen Kus) bekend.

Langs die Franse kus van die golf lê die hawens