Gouda, Suid-Holland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gouda
Die stadhuis van Gouda
Die stadhuis van Gouda
Vlag van Gouda
Vlag
Wapen van Gouda
Wapen
Ligging van Gouda-munisipaliteit in Suid-Holland
Ligging van Gouda-munisipaliteit in Suid-Holland
Koördinate: 52°01′00″N 4°42′00″O
Land Vlag van Nederland Nederland
Provinsie Flag Zuid-Holland.svg Suid-Holland
Regering
 - Burgemeester Wim Cornelis (PvdA)
Oppervlak
 - Munisipaliteit 18,10 km²  (7 vk m)
 - Land 16,90 km² (6,5 vk m)
 - Water 1,2 km² (0,5 vk m)
Bevolking (1 Februarie 2012)
 - Munisipaliteit 71 195
 - Digtheid 4 213/km² (10 911,6/myl2)
Poskode 2800-2809
Skakelkode(s) 0182
Webwerf: www.gouda.nl

Gouda is 'n stad in die Nederlandse provinsie Suid-Holland, geleë tussen Rotterdam en Utrecht. Die stad het sowat 71 000 inwoners (2012). Die stad het 'n ou binnestad en is bekend vir sy kaas.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: