Gouda, Wes-Kaap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gouda
Ligging van Gouda op 'n kaart (Wes-Kaap)
Gouda
Gouda
Koördinate: 33°18′0″S 19°2′0″O Koördinate: 33°18′0″S 19°2′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynlande
Plaaslike Munisipaliteit Drakenstein
Tydsone SAST (UTC+2)

Gouda is 'n nedersetting in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dorpie is by die westelike ingang van die die Nuwekloofpas tussen Wellington en Tulbagh. Die dorpie is op die plaas Gouda ontwikkel. Die naam het niks met kaas te doen nie maar is 'n Khoikhoi woord wat 'bok- of heuningkloof' beteken. Die Voëlvleidam is 6 km suid van Gouda.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]