Goudsnip

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Goudsnip
Mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Rostratulidae
Genus: Rostratula
Spesie: R. benghalensis
Binomiale naam
Rostratula benghalensis
(Linnaeus, 1758)
Verspreiding. Let daarop dat Rostratula australis hierby ingesluit is.
Verspreiding. Let daarop dat Rostratula australis hierby ingesluit is.

Die Goudsnip (Rostratula benghalensis) is 'n skaars standvoël en kom verspreid in Suider-Afrika voor, maar hoofsaaklik in die noorde. Die voël is 24 - 26 cm groot en weeg 90 - 140 gram met 'n vlerkspan van 52 cm. In Engels staan die voël bekend as Greater Painted Snipe.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Goudsnip (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Rostratula benghalensis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.