Goue Berge van Altai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Goue Berge van Altai*
Unesco-wêrelderfenisgebied

Berg Belucha.jpg
Spits van die Beloecha-berg in die Altai-gebergte.
Ligging van Goue Berge van Altai op 'n kaart (Rusland)
Goue Berge van Altai
Goue Berge van Altai
Posisie van die Goue Berge van Altai in Rusland
Koördinate: 50°28′00″N 86°00′00″O
Lande Vlag van Rusland Rusland
Tipe Natuur
Kriteria x
Verwysings 768
Streek Europa
Inskripsiegeskiedenis
Inskripsie 1998  (22ste Sessie)
* Naam soos dit in die Wêrelderfenislys verskyn.
Streek soos deur Unesco geklassifiseer.
Die sneeuluiperd.

Die Goue Berge van Altai (Russies: Золотые горы Алтая) is die naam van ’n Unesco-wêrelderfenisgebied in Rusland. Dit bestaan uit die Altai- en die Katoen-natuurreservaat, Teletskoje-meer, Beloecha-berg en Oekok-plato.

Volgens Unesco verteenwoordig die gebied "die volledigste reeks bergplantegroeisones in Sentraal-Siberië – van steppe, woudsteppe en gemengde woude tot subalpynse en alpynse plantegroei".[1]

Die streek se belangrikheid is ook genoem in die bewaring van wêreldwyd bedreigde soogdierspesies, soos die sneeuluiperd en Altaïese argali. Die gebied is sowat 16 175 km2 groot.[2]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]