Goue blennie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Goue blennie
Ecsenius midas
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Blenniidae
Genus: Ecsenius
Spesie: E. midas
Binomiale naam
Ecsenius midas
Starck, 1969
'n Goue blennie van naby afgeneem.

Die Goue blennie (Ecsenius midas) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika van die Rooi See tot by die Aliwal-bank. In Engels staan die vis bekend as die Golden blenny.

Voorkoms[wysig]

Die kop het 'n stomp voorkoms en daar is 'n naaldagtige uitgroeisel op die neus. Die vis se kop en lyf is goud van kleur met 'n swart kol onder die pens by die anus. Die dorsale vin se rant is swart en die vis word tot 10 cm groot.

Habitat[wysig]

Die vis leef in koraalriwwe in water wat 5 – 30 m diep is en vreet soöplankton. Hulle kom dikwels in skole voor.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]