Gouritsmond

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gouritsmond
Ligging van Gouritsmond op 'n kaart (Wes-Kaap)
Gouritsmond
Gouritsmond
Koördinate: 34°20′59″S 21°52′43″O Koördinate: 34°20′59″S 21°52′43″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Eden
Plaaslike Munisipaliteit Hessequa
Tydsone SAST (UTC+2)

Gouritsmond is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Gouritsmond ressorteer onder die Hessequa Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Eden-distriksmunisipaliteit val. Die Gouritsrivier mond hier uit.

Sien ook[wysig]