Graafskap

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die woord graafskap kan verwys na 'n gebied wat tydens die Middeleeue deur 'n graaf bestuur is (graafskap Vlaandere, graafskap Holland).

In die Verenigde Koninkryk is 'n graafskap (Engels: county) 'n gebied wat vir administratiewe beheer afgebaken is.

Verenigde Koninkryk[wysig]

Engeland[wysig]

Hoofartikel: Graafskappe van Engeland.
Die huidige graafskappe van Engeland.

Engelse graafskappe (Engels: Counties') is die volgende vlak van die administratiewe distrik.