Graafvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Graafvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Subkoninkryk: Bilateria
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Suborde: Acanthuroidei
Familie: Ephippidae
Genus: Tripterodon
Spesie: T. orbis
Binomiale naam
Tripterodon orbis
(Playfair, 1867)

Die Graafvis (Tripterodon orbis) is 'n vis wat voorkom in die westelike Indiese Oseaan en aan die ooskus van Afrika van Zanzibar tot by Algoabaai. Daar is heelwat onsekerheid oor die area waar die vis voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Spadefish.

Voorkoms[wysig]

Die se lyf is ovaalvormig, bedek met klein skubbe en die dorsale vin het drie lang stekels. Die vis is silwer en die onvolwasse visse is silwer bruin met 'n donker strepe oor die lyf en snoet. Die vis word 75 cm lank en 9 kg swaar.

Habitat[wysig]

Die vis leef in beskutte water in riwwe wat tot 30 m diep is. Die visse bly losweg bymekaar oor die riwwe en vreet soöplankton, vis en ander organismes. Die wyfie skiet kuit gedurende Maart tot Mei naby KwaZulu-Natal.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]