Graafwater

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Graafwater
Graafwater PICT2794.JPG
Ligging van Graafwater op 'n kaart (Wes-Kaap)
Graafwater
Graafwater
 Graafwater se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°9′S 18°36′O Koördinate: 32°9′S 18°36′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distrik Weskus
Munisipaliteit Cederberg
Stigting 1920
Oppervlak[1]
 - Dorpie 1,88 km²  (0,7 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Dorpie 2 261
 - Digtheid 1 203/km² (3 115,8/myl2)
Ras (2011)[1]
 • Swart 2.3%
 • Kleurling 83.1%
 • Indiër/Asiër 0.2%
 • Blank 14.2%
 • Ander 0.1%
Taal (2011)[1]
 • Afrikaans 97.4%
 • Engels 1.2%
 • Ander 1.5%
Poskode (straat) 8120
Poskode (posbus) 8120
Skakelkode(s) 027

Graafwater is 'n dorp in die Wes-Kaap in Suid-Afrika 30 Kilometer west van Clanwilliam. Die dorp is in die Sandveld.

Geskiedenis[wysig]

Die spoorlyn van Kaapstad na Bitterfontein het hierdie gebied in 1910 bereik. Die dorp is in 1920 gestig en het in 1957 'n onafhanklike gemeente van die NG Kerk geword. Die naam is moontlik afgelei van die gewoonte om in die droë rivierbedding vir water te grawe.

Distrik[wysig]

Die dorpie is vandag 'n belangrike handelsentrum vir die gebied tussen Clanwilliam en Lambertsbaai. Die Heerenlogement is 25 km noord van Graafwater.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Hoofplek Graafwater”. Sensus 2011.