Grassridgedam

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grassridgedam
Amptelike naam Grassridgedam
Land Suid-Afrika
Ligging Hofmeyr, Oos-Kaap
Koördinate 31°45′30″S 25°28′1″O Koördinate: 31°45′30″S 25°28′1″O
Doel Besproeiing
Openingdatum 1924
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Grondvulling
Hoogte 30 m
Lengte 594 m
Bakmaat 46 200 000 m3
Dam op Grootbrakrivier

Die Grassridgedam is in 1921 voltooi en is in die Grootbrakrivier, Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gebou vir besproeiing en vorm ook deel van die Oranjerivierprojek omrede water vanaf die Gariepdam via die Oranje-Visriviertonnel hier deur vloei. Die Grootbrakrivier is 'n sytak van die Groot-Visrivier. Die jaarlikse Visrivier-kanomaraton begin ook by die Grassridgedam.

Bronne[wysig]