Gravis-aksentteken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
À à
È è
Ì ì
Ò ò
Ù ù

'n Gravis-aksentteken ( ` ) is 'n diakritiese teken wat as 'n skuinsstrepie bo-op 'n letter geplaas word. Die strepie loop van links na regs, hoog na laag. Dit word gebruik ter wille van uitspraak.

Voorbeelde[wysig]

  • dè, hè, nè
  • appèl
  • crèche
  • première

Sien ook[wysig]