Great Yarmouth

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Great Yarmouth
Great Yarmouth Stadhuis
Great Yarmouth Stadhuis
Ligging van Great Yarmouth op 'n kaart (Norfolk)
Great Yarmouth
Great Yarmouth
Koördinate: 52°36′0″N 1°44′0″O Koördinate: 52°36′0″N 1°44′0″O
Staat Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap County Flag of Norfolk.png Norfolk
Bevolking
 - Stad 58 032

Great Yarmouth (afgekort Yarmouth) is 'n kusdorp in die Engelse graafskap Norfolk met sowat 58 duisend inwoners. Die dorp is, naas die hoofdorp Norwich, die grootste nedersetting in die graafskap en is padlangs ongeveer 32 km vanaf Norwich geleë.