Greylingstad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
 Greylingstad
Ligging van  Greylingstad op 'n kaart (Mpumalanga)
 Greylingstad
 Greylingstad
Koördinate: 26°45′S 28°45′O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Mpumalanga
Distriksmunisipaliteit Gert Sibande
Plaaslike Munisipaliteit Dipaleseng
Stigting 1909
Tydsone SAST (UTC+2)

Greylingstad is 'n dorp, wes van Standerton, in Mpumalanga, Suid-Afrika. Greylingstad is 20 km oos van Balfour.

Geskiedenis[wysig]

In 1909 het die NG Kerk 'n nuwe gemeente sowat 5 km suid van die huidige dorp gestig en dit Greyingstad genoem na PJ Greyling, stiefseun van die Voortrekkerleier Piet Retief. Vier jaar later is nog 'n dorp op die plaas Willemsdal by die spoorweghalte uitgelê en Willemsdal genoem ter ere van die eienaar Willem Bezuidenhout. In 1914 is die oorspronklike Greylingstad ontruim en na Willemsdal verskuif wat ook tot Greylingstad herdoop is. 'n Nuwe spoorwegstasie is in 1960 gebou.

Distrik[wysig]

Mielie en suiwelboerdery is die belangrikste ekonomiese aktiwiteit.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]