Grieke

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grieke
(Έλληνες)
Pericles Pio-Clementino Inv269 n2.jpgHomer.jpg
PeriklesHomeros
Totale bevolking: 14 tot 17 miljoen (skatting)
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Griekeland Griekeland:
11 305 180 (2011)

Vlag van Verenigde State Verenigde State:
   1 390 439
Vlag van Siprus Siprus:
   650 000[1]
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk:
   400 000
Vlag van Australië Australië:
   378 300 (2011)[2]
Vlag van Kanada Kanada:
   252 960 (2011)[3]
Vlag van Rusland Rusland:
   97 827
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika:
   55 000
Vlag van Hongarye Hongarye:
   3 916[4]

Taal: Grieks
Geloofsoortuiging: Oorwegend Grieks-Ortodokse
Verwante etniese groepe:

Die Grieke (Grieks: Έλληνες) is 'n volk van sowat 14 tot 17 miljoen mense (waarvan net 11,3 miljoen in Griekeland en 650 duisend in Siprus woon). Die meeste Grieke behoort aan die Grieks-Ortodokse Kerk.

Verwysings[wysig]

  1. Cole, J. (2011). Ethnic Groups of Europe: An Encyclopedia. Ethnic Groups of the World Series. Abc-Clio Incorporated. p. 92. ISBN 978-1-59884-302-6
  2. 2011-sensus in Australië (en)
  3. 2011 National Houshold Survey, Kanada (en)
  4. "Kozponti Statisztikai Hivatal"