Groefby

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groefby
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Arthropoda
Subfilum: Hexapoda
Klas: Insecta
Orde: Hymenoptera
Suborde: Apocrita
Superfamilie: Apoidea
Familie: Halictidae
Subfamilies

Die groefbye (Halictidae) is 'n byfamilie wat uit klein (> 4 mm) tot mediumgrootte (> 8 mm) bye bestaan. Groefbye het gewoonlik 'n donker kleur en dikwels 'n metaalglans. Verskeie spesies is volkome of deels groen, en sommige is rooi. 'n Aantal het geel merke, veral die mannetjies wat gewoonlik geel gesigte het - 'n kenmerk wat by verskeie byfamilies voorkom.

Groefbye word dikwels deur sweet gelok.