Groenblouvinkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenblouvinkie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Viduidae
Genus: Vidua
Spesie: V. codringtoni
Binomiale naam
Vidua codringtoni
(Neave, 1907)

Die Groenblouvinkie (Vidua codringtoni) is 'n klaarblyklike skaars standvoël in vogtige boomveld en woudrande. Die voël is 11 cm groot en weeg 12 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Zambezi Indigobird.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Vidua codringtoni”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.