Groenbossanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenbossanger
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Eremomela
Spesie: E. gregalis
Binomiale naam
Eremomela gregalis
Smith, 1829
Algemene verspreiding
Algemene verspreiding

Die Groenbossanger (Eremomela gregalis) is 'n endemiese, skaars tot gelokaliseerde algemene standvoël in Karoo- en halfwoestynbossieveld. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 11 - 12 cm groot en weeg 7 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Eremomela

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Eremomela gregalis”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.