Groenkopwielewaal

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenkopwielewaal
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Oriolidae
Genus: Oriolus
Spesie: O. chlorocephalus
Binomiale naam
Oriolus chlorocephalus
(Linnaeus, 1758)

Die groenkopwielewaal is 'n seldsame, gelokaliseerde standvoël.

Identifikasie[wysig]

Sy groen rugkant, kop en keel en sy geel kraag en onderkant onderskei hom van die ander wielewale. Jonges is liggeel van onder, met 'n ligter groen kop. Die voël word 24 cm lank.


Verspreiding[wysig]

Dit word in Suider-Afrika slegs in die bergwoude van die Gorongosaberg in Sentraal-Mosambiek aangetref.

Geluid[wysig]

Sy geroep klink baie soos die Swartkopwielewaal s'n, nl. 'n helder "fioee".

Ander name[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]