Groenlandkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groenlandkabeljou
In 'n Kanadese meer
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Orde: Gadiformes
Familie: Gadidae
Subfamilie: Gadinae
Genus: Gadus
Spesie: G. ogac
Binomiale naam
Gadus ogac
Richardson, 1836

Groenlandkabeljou (Gadus ogac), een van drie soorte kabeljou, kom voor van Port Barrow, Alaska tot by Wes-Groenland; suid langs die Kanadese kus tot by die Miramichi, Golf van Sint-Laurens en Kaap Breton-eiland met 'n afgesonderde bevolking in die Witsee. Groenlandkabeljou leef gewoonlik naby die kus in water minder as 200 m diep en word selde in die diep see ver van die kus aangetref. Visse van 5 tot 6 jaar bereik lengtes van omtrent 50 cm. Groenlandkabeljou word selde ouer as 9 jaar oud en word nie sommer langer as 60 cm nie.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]