Groet die Grotman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Groet die Grotman is 'n Afrikaanse vertaling van Defending the Caveman, 'n toneelstuk deur Rob Becker.

Koos Kombuis het die vertaalwerk en verwerking gedoen. Sandra Prinsloo het die regie behartig en Hannes Muller speel die hoofrol.[1]

Die toneelstuk se 500ste opvoering is op 25 Julie 2008 in die Sudwala Grotte naby Nelspruit gevier. Dit is die eerste keer dat die wêreldberoemde toneelstuk in 'n regte grot opgevoer is.[2]

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]