Groot-Brakrivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groot-Brakrivier
Oorsprong Wes-Kaap
Stroomgebied Suid-Afrika
Monding-hoogte 0 m

Die Groot-Brakrivier is 'n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die mond van die rivier lê by 34°03'S; 22°14'O. Die naaste groot dorpe is Mosselbaai, 24 km na wes, en George, 34 km na die ooste per pad. Die hoofbydraers tot die Groot-Brakrivier is die Perdebergrivier, Tweeriviererivier en Varingsrivier.

Die rivier moet nie verwar word met die Grootbrakrivier wat 'n sytak is van die Groot-Visrivier nie. Die dorpie Groot Brakrivier is naby die die riviermonding.

Sien ook[wysig]

Koördinate: 31°32′S 21°34′O