Groot-Keirivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Groot-Keirivier
Oorsprong Stormberg (Suid-Afrika)
Monding Keimond
Indiese Oseaan
Stroomgebied Suid-Afrika
Lengte 320 km (199 myl)
Oorsprong-hoogte 1 500 m (4 921 voet)
Monding-hoogte 0 m
Ligging van Groot-Keirivier op 'n kaart (Suid-Afrika)
Groot-Keirivier
Groot-Keirivier
Monding van die Groot-Keirivier
Koördinate: 32°40′34″S 28°22′51″O Koördinate: 32°40′34″S 28°22′51″O

Die Groot-Keirivier is in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Stormberg en vloei vir ongeveer 320 km voor dit in die Indiese Oseaan noord van Oos-Londen uitmond. Belangrike sytakke is die Swart-Keirivier, Wit-Keirivier, Indwe- en die Tsomoriviere. Die Amatola-ghieliemientjie is endemies aan die rivier.

Bron[wysig]