Grootfontein

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootfontein
Wapen van Grootfontein
Wapen
Slagspreuk: Fons Vitæ
Ligging van Grootfontein op 'n kaart (Namibië)
Grootfontein
Grootfontein
Koördinate: 19°33′57″S 18°06′12″O Koördinate: 19°33′57″S 18°06′12″O
Land Vlag van Namibië Namibië
Streek Otjozondjupa
Stigting 1885-1886
Regering
 - Burgemeester Emma Taukuheke[1]
Hoogte 1 460 m (4 790 vt)
Bevolking (2011)
 - Stad 23 793
Skakelkode(s) 067
Webwerf: Munisipaliteit van Grootfontein
Hierdie artikel handel oor die dorp in Namibië. Vir ander gelyknamige stede en dorpe, sien Grootfontein (dubbelsinnig).

Grootfontein is 'n dorp in die noorde van Namibië (Otjozondjupa). Die dorp het 23 800 inwoners. Die burgemeester is Emma Taukuheke.

Geografie en klimaat[wysig]

Die dorp Grootfontein lê 1 460 meter bo seevlak in die Otavi-streek. Tesame met Otavi en Tsumeb, is dit die besbenutte deel tussen die Otaviberge. Die gemiddelde jaarlikse reënval beloop minstens 550 millimeter, wat heelwat hoër is as die gemiddeld vir Namibië en dus uitgebreide gewaslandbou moontlik maak.

Besienswaardighede in die omgewing is die Draak-se-asem-grot en die 60 ton Hoba-Meteoriet.

Die Hoba-Meteoriet by Grootfontein

Boorlinge[wysig]

  1. "Four towns re-elect mayors", "The Namibian", NAMPA, 9 Desember 2013. (en)