Grootfregatvoël

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootfregatvoël
Volwasse mannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Suliformes
Familie: Fregatidae
Genus: Fregata
Spesie: F. minor
Binomiale naam
Fregata minor
(Gmelin, 1789)
Sinonieme

Pelecanus minor Gmelin 1789
Tachypetes palmerstoni

Die Grootfregatvoël (Fregata minor) is 'n voël en 'n gereelde besoeker aan die Mosambiekkanaal en 'n swerwer verder suid. Die voël is 86 - 104 cm groot en weeg 1.1 - 1.5 kg met 'n vlerkspan van 2 - 2.3 meter. Daar broei slegs 1000 pare op Europa-eiland. In Engels staan die voël bekend as Greater frigatebird.

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Fregata minor (bladsy)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Fregata minor”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.