Grootheuningwyser

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootheuningwyser
Female specimen, taxidermized.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Piciformes
Familie: Indicatoridae
Genus: Indicator
Spesie: I. indicator
Binomiale naam
Indicator indicator
(Sparrman, 1777)

Die Grootheuningwyser (Indicator indicator) is 'n gelokaliseerde redelik algemene standvoël en nomade boomveld, savanne, plantasies en vermy woude. Die voël is 18 – 20 cm groot en weeg 40 - 54 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater Honeyguide.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Indicator indicator”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.