Grootknoet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootknoet
'n Grootknoet in winterkleed.
In broeigewaad.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. tenuirostris
Binomiale naam
Calidris tenuirostris
Horsfield, 1821

Die Grootknoet (Calidris tenuirostris) is 'n seldsame swerwer aan die ooste van Suider-Afrika. Die voël word gewoonlik by riviermondings in Mosambiek gesien en is al twee keer aan die Weskus opgeteken. Die voël is 26 - 28 cm lank, 125 - 220 g groot met 'n vlerkspan van 64 cm. In Engels staan die voël bekend as die Great Knot.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grootknoet (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Calidris tenuirostris”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.