Grootmalmok

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootmalmok
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Diomedeidae
Genus: Diomedea
Spesie: D. exulans
Binomiale naam
Diomedea exulans
Diomedea exulans

Die grootmalmok (Diomedea exulans), ook genoem die grootalbatros, is 'n baie groot, wit seevoël met 'n groot, blekerige, pienk snawel. Dit het swart punte op die vlerke. Dit vlieg baie swewend, sonder om die vlerke dikwels te klap. Die spesie broei op eilande in subantarktiese streke. Die grootmalmok is 'n nie-telende besoeker aan Suid-Afrikaanse diepseewaters, veral in die winter. Dit kom van Namibiese tot Mosambiekse waters voor en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie..

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]