Grootnoemnoem

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootnoemnoem
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Apocynaceae
Genus: Carissa
Spesie: C. macrocarpa
Binomiale naam
Carissa macrocarpa
(Eckl.) A.DC.
Sinonieme

Carissa grandiflora (E.Mey.) A.DC.

Die Grootnoemnoem (Carissa macrocarpa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met Y-vormige dorings wat tot 45 mm lank kan wees. Die boom se vrugte word rooi tot pers wanneer hulle ryp is en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die suide van Mosambiek.

Fotogalery[wysig]

Bron[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:

Verwysings[wysig]

Sien ook[wysig]