Grootrivier (Tuinroete)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike, sien Grootrivier (dubbelsinnig).
Grootrivier
Die Grootrivier naby Nature's Valley in die Wes-Kaap.
Die Grootrivier naby Nature's Valley in die Wes-Kaap.
Oorsprong Tsitsikammaberge
Monding Indiese Oseaan
Gebied waardeur dit vloei Suid-Afrika

Die Grootrivier is 'n rivier in die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Tsitsikammaberge en vloei via 'n ravyn na die monding in die Indiese Oseaan naby Nature's Valley. Die N2 nasionale pad kruis die rivier met die bekende Grootrivierbrug. Die ou nasionale pad (tans die R 102 hoofpad) het die rivier en ravyn gekruis via die Grootrivierpas.