Grootrivierbrug

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Grootrivierbrug is aan die Tuinroete geleë op die N2 in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die brug is 175m hoog bo die Grootrivier se bedding.[1] Die brug is tussen die Bobbejaansrivierbrug en Bloukransrivierbrug en is 'n boogbrug. Na die voltooiing van die brug en die Bobbejaansrivierbrug is die Grootrivierpas uitgesny wat die rit tussen Port Elizabeth en Plettenbergbaai aansienlik vinniger gemaak het.

Sien ook[wysig]

Groot Stormsrivierbrug

Verwysings[wysig]

  1. Passes & Poorts. Getaway. Marion Whitehead. ISBN 978-1-77009-805-3