Grootskedebek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootskedebek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Chionididae
Genus: Chionis
Spesie: C. albus
Binomiale naam
Chionis albus
Gmelin, 1789
Sinonieme
  • Chionis alba Gmelin, 1789
  • Vaginalis alba [2] Gmelin, 1789

Die Grootskedebek (Chionis albus) - ook bekende as die Amerikaanse peddie - is 'n seldsame voël en swerwer wat Suid-Afrika gewoonlik van April tot Junie besoek. Die voël broei in die Antarktiese Skiereiland. Die voël is 38 – 40 cm groot en weeg 500 - 780 gram. In Engels staan die voël bekend as Greater Sheathbill.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Chionis alba (bladsy)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Chionis albus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.
  2. The Internet Bird Collection. “Pale-faced Sheathbill (Chionis alba)”.

Eksterne skakel[wysig]