Grootsterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootsterretjie
Subspesie T. s. sandvicensis
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Thalasseus
Spesie: T. sandvicensis
Binomiale naam
Thalasseus sandvicensis
(Latham, 1787)
██ Broeigebied  ██ Heel jaar woonagtig  ██ Oorwintering
██ Broeigebied ██ Heel jaar woonagtig ██ Oorwintering
Sinonieme

Sterna sandvicensis

Die Grootsterretjie (Thalasseus sandvicensis) is 'n algemene trekvoël en na kuswaters, riviermondings en baaie. Minstens 50,000 voëls besoek die streek en sommige oorwinter. Die voël is 36 – 40 cm lank, 200 - 250 g groot met 'n vlerkspan van 90 – 105 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sandwich Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grootsterretjie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2004). Sterna sandvicensis. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 11 Mei 2006.