Grootstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootstrandkiewiet
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Charadrius
Spesie: C. leschenaultii
Binomiale naam
Charadrius leschenaultii
(Lesson, 1826)

Die Grootstrandkiewiet (Charadrius leschenaultii) is 'n voël en skaars somer besoeker aan Suider-Afrika se kuswatermassas. Hulle kom meer in die ooste voor veral Mosambiek. Die voël is 22 - 25 cm groot en weeg 75 - 130 gram met 'n vlerkspan van 55 cm. Die streeksbevolking is sowat 2000 voëls. In Engels staan die voël bekend as die Greater Sand Plover.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grootstrandkiewiet (kategorie)
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Charadrius leschenaultii”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.