Grootswartooievaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootswartooievaar
In die Krugerwildtuin, Suid-Afrika.
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ciconiidae
Genus: Ciconia
Spesie: C. nigra
Binomiale naam
Ciconia nigra
(Linnaeus, 1758)
██  Besoek in somer om te broei██  Inwoners - hele jaar ██  Besoek in winter (verspreiding is benaderd)
██  Besoek in somer om te broei██  Inwoners - hele jaar ██  Besoek in winter
(verspreiding is benaderd)

Die Grootswartooievaar (Ciconia nigra) is 'n skaars standvoël wat by mere, riviere, riviermondings en strandmere in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 95 – 110 cm groot en weeg 2.5 - 3.2 kg. Daar is slegs 'n 1000 broei pare. In Engels staan die voël bekend as Black Stork.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Ciconia nigra”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.