Grootwaterhoender

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grootwaterhoender
Gallinula chloropus chloropus
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Subklas: Neornithes
Infraklas: Neognathae
Superorde: Neoaves
Orde: Gruiformes
Familie: Rallidae
Genus: Gallinula
Spesie: G. chloropus
Binomiale naam
Gallinula chloropus
(Linnaeus, 1758)
Globale verspreiding.Geel: Broeigebied in die somerGroen: Heel jaar lankBlou: Oorwintering.
Globale verspreiding.
Geel: Broeigebied in die somer
Groen: Heel jaar lank
Blou: Oorwintering.
Subspesies

Omtrent 12, sein teks

Sinonieme

Fulica chloropus Linnaeus, 1758

Die Grootwaterhoender (Gallinula chloropus) is 'n algemene standvoël en kom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika voor met uitsondering van oos Namibië en wes Botswana. Die voël is 30 - 36 cm groot en weeg 180 - 350 gram. Hulle leef in groepe saam by watermassas met randplantegroei. In Engels staan die voël bekend as Common Moorhen.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grootwaterhoender (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Gallinula chloropus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.