Groter Manchester

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Groter-Manchester)
Spring na: navigasie, soek
Ligging van Groter Manchester in Engeland (rooi)

Groter-Manchester (Engels: Greater Manchester) is 'n Metropolitaanse graafskap in die noordweste van Engeland (Verenigde Koninkryk). Die graafskap sluit die stede Manchester, Stockport, Bolton en Wigan in. Groter Manchester het 'n bevolking van 2 629 400 in 2010 gehad en is die tweede grootste graafskap in Engeland volgens inwonertal.