Grys rifhaai

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grys rifhaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Chondrichthyes
Klas: Elasmobranchii
Orde: Carcharhiniformes
Familie: Carcharhinidae
(Jordan & Evermann, 1896)
Genus: Carcharhinus
(Blainvile, 1816)[1]
Spesie: C. amblyrhynchos
Binomiale naam
Carcharhinus amblyrhynchos
(Bleeker, 1856)[2]
Verspreiding van die Grys rifhaai
Verspreiding van die Grys rifhaai
Sinonieme

Carcharias amblyrhynchos Bleeker, 1856
Carcharias menisorrah Müller & Henle, 1839
Carcharias nesiotes Snyder, 1904
Carcharhinus wheeleri Garrick, 1982
Galeolamna coongoola Whitley, 1964
Galeolamna fowleri Whitley, 1944
Galeolamna tufiensis Whitley, 1949

Die Grys rifhaai (Carcharhinus amblyrhynchos) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van Afrika noordwaarts vanaf St. Lucia. Die haai staan ook bekend as die Kortneus-swartsterthaai en in Engels as die Shortnose blacktail shark.

Voorkoms[wysig]

Die haai is bruin grys van kleur en het 'n swart rand op die stert -, tweede dorsale en anale vinne. Die haai word tot 120 lank.

Habitat en gewoontes[wysig]

Die haai is aggressief, vreet tjokka, vis en is vivipaar.

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grys rifhaai (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Blainville H. de 1816. Prodrome d'une nouvelle distribution systématique du règne animal. Bull. Soc. Philomath. Paris v. 8. 105-112 [sic for 113-120] +121-124.
  2. BioLib (en)

Eksterne skakel[wysig]