Grysborssterretjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grysborssterretjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Sterna
Spesie: S. vittata
Binomiale naam
Sterna vittata
Gmelin, 1789

Die Grysborssterretjie (Sterna vittata) is 'n redelike algemene wintertrekvoël na kuswater in Suider-Afrika, hoofsaaklik die Oos- en Wes-Kaap. Die wêreldbevolking is sowat 50 000 pare en die streekbevolking is net groter as 15 000 pare. Die voël is 34 – 40 cm lank, 110 - 170 g groot met 'n vlerkspan van 72 – 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Antarctic Tern.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Grysborssterretjie (kategorie)

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Sterna vittata”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.