Gryskopmeeu

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gryskopmeeu
'n Gryskopmeeu in Senegal
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Laridae
Genus: Chroicocephalus
Spesie: C. cirrocephalus
Binomiale naam
Chroicocephalus cirrocephalus
(Vieillot, 1818, Brasilië)
Sinonieme

Larus cirrocephalus

Die Gryskopmeeu (Chroicocephalus cirrocephalus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Voorkoms[wysig]

Die voël het 'n grys kop en die oë is bleek, gelerig met 'n rooi rand.

Habitat en gewoontes[wysig]

Die Gryskopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en broei op eilande. Die voël is raserig en kom in groepe voor. Hulle leef van afval, oorblyfsels en dooie vis, jag insekte, skaaldiere, eiers en jong voëls. Die voëls het al 'n been verloor soos hulle om vissermanne saam drom.


Subspesie[wysig]

  • Chroicocephalus cirrocephalus cirrocephalus
  • Chroicocephalus cirrocephalus poiocephalus

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2004). Larus cirrocephalus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 5 Mei 2006. Database entry includes justification for why this species is of least concern

Bron[wysig]