Gryskoppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gryskoppie
'n Gryskoppiemannetjie
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Fringillidae
Genus: Fringilla
Spesie: F. coelebs
Binomiale naam
Fringilla coelebs
Linnaeus, 1758

'n Gryskoppie (Fringilla coelebs) is 'n redelike algemene standvoël in denneplantasies in die Kaapse Skiereiland en dig beboste tuine. Hulle beweeg toenemend na die voorstede namate die uitheemse plantasies uitgekap word. Die voël is 14 - 16 cm groot en weeg 16 - 21 gram. In Engels staan die voël as die Common Chaffinch bekend.

Galery[wysig]

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Eksterne skakel[wysig]