Gryskopvisvanger

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Gryskopvisvanger
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Halcyonidae
Genus: Halcyon
Spesie: H. leucocephala
Binomiale naam
Halcyon leucocephala

Gryskopvisvanger is 'n voël.

Identifikasie[wysig]

Lengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Onderskei van Bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke Mangliedvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin pens.

Habitat[wysig]

Gemengde doringveld en miombo-boswêreld.

Verspreiding[wysig]

'n Skets van 'n Gryskopvisvangermannetjie deur Claude Gibney Finch-Davies , tans in die Transvaal Museum.
Halcyon leucocephala

Nie-algemeen somer besoeker aan die noordelike dele van die streek.

Geluid[wysig]

'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.

Ander name[wysig]

  • Engelse naam: Grey-headed Kingfisher of Greyhooded Kingfisher
  • Wetenskaplike naam: Halcyon leucocephala

Sien ook[wysig]

Bronnelys[wysig]

  • Ian Sinclair se Veldgids tot die VOëLS van Suider-Afrika. 2de Edisie. Struik Uitgewers