Grysrugstormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grysrugstormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Oceanitinae
Genus: Garrodia
Forbes, 1881
Spesie: G. nereis
Binomiale naam
Garrodia nereis
(Gould, 1841)
Sinonieme
  • Oceanites nereis

Die Grysrugstormswael (Garrodia nereis) is 'n stormswael en 'n seldsame besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 15 - 18 cm groot en weeg 26 - 34 g met 'n vlerkspan van 36 - 40 sentimeter. Daar broei 50,000 pare in die subantarktiese eilande. In Engels staan die voël bekend as Grey-backed storm-petrel. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken.

Die voël is die enigste spesie in die genus Garrodia‎.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]