Grysstrandkiewiet

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Grysstrandkiewiet
Volwassene in sy broeivere
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Charadriidae
Genus: Pluvialis
Spesie: P. squatarola
Binomiale naam
Pluvialis squatarola
(Linnaeus, 1758)

Die Grysstrandkiewiet (Pluvialis squatarola) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se oop kus en kuswatermassas. Die voël is 27 - 31 cm groot en weeg 180 - 300 gram met 'n vlerkspan van 76 cm. In Engels staan die voël bekend as Grey Plover. Die streekbevolking is ongeveer 25,000 voëls.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Pluvialis squatarola”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.