Grytviken

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Grytviken
Grytviken hg.jpg

Kaart Vlag
SG-Settlements.png
Flag of None.svg
Wapen
Flag of None.svg
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Provinsie Flag of South Georgia and the South Sandwich Islands.svg Suid-Georgië en die
Suidelike Sandwicheilande
 Koördinate 54°17′S 36°31′W
 Gestig op November 1904
 Oppervlakte:  
 - Totaal 4 vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2006) 2
 - Bevolkingsdigtheid 0,5
 Tydsone UTC -02:00
 Burgemeester

Grytviken is die hoofstad en grootste dorp van die Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande, 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk. Die dorp is met 'n bevolking van twee mense 'n spookdorp en het 'n oppervlakte van 4 km². Die dorp is in November 904 deur die Sweedse landmeter Johan Gunnar Andersson gestig.