Guaraní

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Guarani)
Spring na: navigasie, soek
Guaraní
avañe'ẽ
Gepraat in: Vlag van Argentinië Argentinië
Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Brasilië Brasilië
Vlag van Paraguay Paraguay
Totale sprekers: 4 850 000
Taalfamilie:
 Tupi
  Tupí–Guaraní
   Guaraní 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Bolivië Bolivië
Vlag van Paraguay Paraguay
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: gn
ISO 639-2: grn
ISO 639-3: grn

Guaraní (avañe'ẽ) is naas Quechua die belangrikste inheemse taal in Suid-Amerika met 4,85 miljoen sprekers in Argentinië, Bolivië, Brasilië en Paraguay. Guaraní word van Indios gepraat en is die amptelike taal in Bolivië en Paraguay. Dit is nou verwant aan uitgestorwe tale - Tupí en Tupinambá.

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Guaraní