H

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike van die term, sien asb. H (dubbelsinnig).

Die letter, H - h, is die agtste letter van die moderne Latynse alfabet.

In NAVO se internasionale spelalfabet word H uitgespreek deur die woord Hotel.

Semities
H
Fenisies
H
Etruskies
H
Grieks
heta
Latyns-Romeins
H
Proto-semiticH-01.png PhoenicianH-01.png EtruscanC-01.png Heta uc lc.svg Roman H
Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z